Ons Is Familie
Ons Is Familie

Ons Is Familie Lyrics Meanings
by Appel
ft. Early B, Biggy, Danny Smoke, Jan Bloukaas, Bernice West, Leah, Jo Black, Cheswyn Ruiters, Emo Adams

4

Ons Is Familie Lyrics

Ek noem jou my huis
Jy was al daar toe ek nog klein was ek het nêrens ingepas
Ek wou weg vlug na 'n sterlig waar jy vir my oppas
Jy was my toevlug by jou was ek veilig my begin en my einde
Jy was net myne

En ons het stil gehou by nog 'n storie langs die pad
En ons het teruggekyk weer terug gekyk hoe ons moes hande vat
So vêr gekom ons het boeke vol geskryf ons het mekaar leer ken
Ek het van jou gehou

Ek noem jou my huis net af in die straat
Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune
Noem vir my
Ek noem jou my huis net af in die straat
Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou
Bly nog n bietjie ons is familie

Ek wou myself wees dit kon ek net met jou wees
Jy het my liefdestaal so goed verstaan
Vir jou wou ek my tyd gee vir jou wou ek vertel
Hoe jy elke liewe oomblik so vir my die moeite werd kon maak

Ek het weg geraak in jou
In die storieboek van my en jou

Ek noem jou my huis net af in die straat
Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune
Noem vir my
Ek noem jou my huis net af in die straat
Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou
Bly nog 'n bietjie ons is familie

Jy was al daar toe ek nog klein was klein was
Maar nou's jy myne myne

Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou
Bly nog 'n bietjie
Ons is familie

Writer(s): JOHAN VORSTER
Copyright(s): Lyrics © O/B/O CAPASSO
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Ons Is Familie Meanings

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Ons Is Familie".

End of content

That's all we got for #

What Does Ons Is Familie Mean?

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Tracks
Recent Blog Posts