Wie Sou My Liefhe

Wie Sou My Liefhe Lyrics Meanings
by Fransien Scott


Wie Sou My Liefhe Lyrics

Ek wou nog vra, toe sê jy Ja
Ek wou nog hoop, toe het jy my reeds gedra
Maar met die tyd, wou ek net nie meer
Ek wou verstaan hoe ek daagliks my kruis gaan moet dra

Ek het gebreek, gewankel, getuimel, gesterf
My lyf wegdryf, vergeet, verdrink en verwyt
Want, wie sou my liefhê met stukke en al?
Want wie sou my liefhê met stukke en al?

Soos tyd verloop, verloor ek hoop
Want die afstand groei soos misblom tussen ons
Die spieël verraai, hoe die jare draai
Ek wou verstaan hoe ek daagliks my kruis gaan moet dra

Ek het gebreek, gewankel, getuimel, gesterf
My lyf wegdryf, vergeet, verdrink en verwyt
Want, wie sou my liefhê met stukke en al?
Want wie sou my liefhê met stukke en al?

Geboë kruip Ek nader, voel 'n duisend oë op my
Vat my donker nagte , kom spreek my vry
Want wie sou my liefhê met stukke en al?
Want wie sou my liefhê met stukke en al?

Ek het gebreek, gewankel, getuimel, gesterf
My lyf wegdryf, vergeet, verdrink en verwyt
Want, wie sou my liefhê met stukke en al?
Want wie sou my liefhê met stukke en al?

Ek het gebreek, gewankel, getuimel, gesterf
My lyf wegdryf, vergeet, verdrink en verwyt
Want, wie sou my liefhê met stukke en al?
Want wie sou my liefhê met stukke en al?

Writer(s): Fransien Scott
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Wie Sou My Liefhe Meanings

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Wie Sou My Liefhe".

End of content

That's all we got for #

What Does Wie Sou My Liefhe Mean?

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Tracks
Recent Blog Posts