Dans Ons Trane Weg
Dans Ons Trane Weg

Jaco Losgelaat - Dans Ons Trane Weg Lyrics

1
Dans Ons Trane Weg Music Video

Dans Ons Trane Weg Lyrics

Ek glo ons sal dit maak deur die donker tye
Ons kan die rigting weer vind in die lig
Ek glo ons kan weer opstaan wanneer ons plat is
Ons is sterk, ons kan alles weer omkeer

Wanneer alles uitmekaar val
En ons oormekaar in die donker val
Vat my hand en dan dans ons die trane weg

Wintergroete en wintersvoete
As wille woeste winter winde waai
In ons harte, kom ons dans die trane weg
Ons is die vure wat brand in die velde
Ons twee verhelder die donkerste nag
Hoekom dan voor mekaar staan met honger harte
Ons is sterk ons kan alles weer omkeer

Wanneer alles uitmekaar val
En ons oormekaar in die donker val
Vat my hand en dan dans ons die trane weg

Wintergroete en wintersvoete
As wille woeste winter winde waai
In ons harte, kom ons dans die trane weg

Dit sal gebeur dat ons twee dikwels mekaar verkeerd sal verstaan
Kom ons dans dan eerder ons trane weg

Writer(s): Jaco Losgelaat
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Dans Ons Trane Weg

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Dans Ons Trane Weg".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Belters Only, Jazzy

1

42
Hot Songs
by SZA

1

867
Recent Blog Posts