As jy nog twyfel
As jy nog twyfel

Burgerd Botha - As jy nog twyfel Lyrics

2
As jy nog twyfel Music Video

As jy nog twyfel Lyrics

Ek dra jou hart by my binne in my eie hart
Jy moet weet ek is nooit daarsonder nie
En waar ek ook gaan gaan jy saam met my
Liefling jy's 'n deel van my
Wanneer die storms van die lewe kom om alles te verwoes sal ek en jy bly staan
As jy nog twyfel of ek werklik lief is vir jou kom laat ek jou vashou

Sou jy vir my 'n miljoen keer vra of ek jou steeds in my hart sal dra bly die antwoord JA (ahaaa ahaaa)
Elke keer sal ek jou net weer sê hoeveel meer ek jou nog lief sal hê jou nog lief sal hê (ahaaa ahaaa)

Ek het jou so lief meer as myself
Jy's die beste deel van my
Dan vra jy nog hoekom kies ek jou?
Jy's vir my die mooiste vrou
Wanneer die storms van die lewe kom om alles te verwoes sal ek en jy bly staan
As jy nog twyfel of ek werklik lief is vir jou kom laat ek jou vashou

Sou jy vir my 'n miljoen keer vra of ek jou steeds in my hart sal dra bly die antwoord JA (ahaaa ahaaa)
Elke keer sal ek jou net weer sê hoeveel meer ek jou nog lief sal hê jou nog lief sal hê (ahaaa ahaaa)

Die mooiste deel van jou is daardie pragtige hart van jou wat ek nie sal verloor nie

Sou jy vir my 'n miljoen keer vra of ek jou steeds in my hart sal dra bly die antwoord JA (ahaaa ahaaa)
Elke keer sal ek jou net weer sê hoeveel meer ek jou nog lief sal hê jou nog lief sal hê (ahaaa ahaaa)

(Sou jy vir my 'n miljoen keer vra of ek jou steeds) in my hart sal draaaaaa bly die antwoord JA JA JA
Elke keer sal ek jou net weer sê hoeveel meer ek jou nog lief sal hê
Jou nog lief sal hê

Writer(s): BURGERD BOTHA
Copyright(s): Lyrics © O/B/O DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of As jy nog twyfel

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "As jy nog twyfel".

Lyrics Discussions

1

84
Hot Songs
Recent Blog Posts