Plekkie In Die Son
Plekkie In Die Son

Die Heuwels Fantasties, Early B - Plekkie In Die Son Lyrics

1
Plekkie In Die Son Music Video

Plekkie In Die Son Lyrics

Doodgedruk
Soos ‘n middernag sigaret
Halfpad klaar
Halfpad in die bed
So half
So half

Sal ons net kan verdwyn?
Als los by die huis?
Als wat ons het
Net los in die huis
En daai plekkie in die son

Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry

So halfpad tussen die boesem en die graf
So half opgewonde
Half sit die masjiene af
So half ek is lus om iets te doen
Maar ek weet nie wat nie
Ek pas nie in die gat in jou hart nie

Baby, trap op ‘n banana-skil en gly met my
Ons kan val tot by ‘n plekkie
Lekker vêr, lekker wyd
Weg van als net om te lewe
Sodat jy jou eie graf kies
Hier anderkant die heuwels
Girl, ek sê jou
Dis fantasties, my skapie

Kies die pad
Want kyk na voor lê die poort
Ek wil
My lewe langs jou
Daar na beter toe spoor
Hallo
Ek is lief vir jou
Daais wat ek weet jy wil hoor
Wil jou bederf met dit
My tyd tussen geboorte en dood
Yeah, Woeste wêreld
Ek wil met jou in dit leef
Baggage van verlede sit daai dinge neer
‘n Ou wond wat oopgekrap is
Ons begin dit weer
Maak asof ons wie weet met appearance
Kom ons disappear

Laaste puzzle van die piece
Laat ons die gat vat, Baby, ja
Want dis oor jou wat ek nog mal is, Baby, ja
Kom ons gaan waar ons nog nooit gegaan het, meisie
Ja chase! Kom ons vat dit vannie dal af, meisie

Ons plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son kry
Ons plekkie in die son kry

Daai plekkie in die son
'n Plekkie in die son kry

Daai plekkie in die son
Ons plekkie in die son kry

(Vannie dal af, meisie)

Daai plekkie in die son
’n Plekkie in die son kry
Daai plekkie in die son
Ons sal ons plekkie in die son kry

Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Plekkie In Die Son

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Plekkie In Die Son".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
X
by Poppy

1

209
Hot Songs
Recent Blog Posts