Jessica
Jessica

Karen Zoid ft. Ray Dylan - Jessica Lyrics

1
Jessica Music Video

Jessica Lyrics

Jessie onthou toe ons kinders was
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
Drome gedroom in die lang gras by die vlei

Hoe ons eendag groot sou word
En altyd saam wees Jessie
Ek en jy

Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou

Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë
Net oor jou

Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou

Jessie ek onthou daardie eerste soen
Jou oë se bruin agter die paviljoen
Die wind
Die son, ek onthou jou mond

Hoe ons eendag groot sou word
Ek lief jou Jessie my baby ek sê jou nou

Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby, daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou

Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë
Baby net oor jou

Jessica!
En toe dit lig word was jy warm, om my gevou
Jessica!

Jessica!
Jy kan maar glo Jessie baby, daar's geen ander een
Hierdie hart brand droomgedagtes net oor jou

Jessica!
Dit was net ons op die strand toe die son sak ek onthou

Jessica!
Kom kyk Jessie baby kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë (baby) net oor jou

Jessica!
En toe dit lig word was jy warm om my gevou

Jessica!

Copyright(s): Lyrics © WORDS & MUSIC A DIV OF BIG DEAL MUSIC LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Jessica

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Jessica".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs
by Xavi

1

102

1

4
Recent Blog Posts