Sproetjies
Sproetjies

Min en Lance - Sproetjies Lyrics

3
Sproetjies Music Video

Sproetjies Lyrics

Daar's 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
En eendag sien ek 'n klein dogtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproet gesiggie heen

En ek sê, Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Wil jy graag 'n groot geheim hoor, almal wil graag soos jy wees?
Want jy's pragtig, lieflik en sy druk saggies my hand
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

Al die somers en winters is nou reeds so lank al verby
En die glimlag van jonk wees verberg soms 'n ou hartseer pyn
En eendag sien ek Sproeitjies weer en my oë staan verdwaas
Want die lelike eendjie het verander in die mooiste swaan

En ek sê Sproetjies, jy's pragtig en sy druk saggies my hand
En sê ek wens ek kon my deur jou oë sien

Ek gaan by die skouburg een aand na 'n opvoering kyk
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n feëprinses lyk
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis Sproëtjies wat harte so bekoor

En ek sê Sproetjies, liefling daar's 'n reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë?
Sproetjies jy's pragtig en ek hou haar teen my vas
Sy sê ek wens ek kon my deur jou oë sien
Wens ek kon my deur jou oë sien

Writer(s): STERLING WHIPPLE
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Sproetjies

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Sproetjies".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Jackson Dean

1

130
by Movements

1

270
Hot Songs
by Hotel Ugly

1

89

1

515
Recent Blog Posts