Hoekom bly jy staan (Napoleon)
Hoekom bly jy staan (Napoleon)

Andriette - Hoekom bly jy staan (Napoleon) Lyrics

4
Hoekom bly jy staan (Napoleon) Music Video

Hoekom bly jy staan (Napoleon) Lyrics

Hier in my wonde stol ek die rëen
Jy vra die waarheid, ek hou die leun
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry

Appels en pere, die maan en die son
Een bring gewere, die ander 'n blom
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry

Napoleon sou 'n witvlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan

Ek vra jou water, jy bring die wind
Jy vra 'n koning, ek bly 'n kind
Ek gee net dit wat ek wil gee en jy vat als wat jy kan kry

Napoleon sou 'n witvlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan

Napoleon sou 'n wit vlag hys
'n Gentleman sou huis toe gaan
Die Pous sou jou sê jy's wys
Maar my liefling hoekom bly jy staan

Die President sal op CNN
Sy goedjies pak en huis toe gaan
De Wet sou Fleur omdraai
Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan

Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan

Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan

Maar my liefling hoekom bly jy staan
Ag, my liefling hoekom bly jy staan

Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Hoekom bly jy staan (Napoleon)

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Hoekom bly jy staan (Napoleon)".

Frequently Asked Questions

Lyrics Discussions
Hot Songs
Recent Blog Posts