Kaapse Koens
Kaapse Koens

Cape Town Effects - Kaapse Koens Lyrics

Apr 8, 2015
2
Kaapse Koens Music Video

Kaapse Koens Lyrics

'kaapse koen'
Jaak solo
Vers 1:
Inleiding: Hoeko jy jouself koen roep, verstaan ôssie. Kô ek
verduidelik vi jou hoeko dai woord allie colours wegvat// Vers 1: is
kort vi wasbeerhond/ sal jou vaskeer klong/ maak my ras meer dom/ en my hart seer jong/ ja soe hard skrie klomp/ innie pad hier rond/
maakie pad kleur bom/ ampe slat weer om/ assie rush deur kom/ kannie vat, versteur hom/ hatoep agterdeur om/ vat weer vonk/ it kom vannie koehn karakter/ kinnerlik met groen gedagte/ innerlik stoem geslagte/ willit druk in oem se chat ne/ hulle vat vi oem vi gat nê?!
verminnerit oem se kragte/ wan nou is oem, koen se partner/ en koen se partner/ is beroemd vi bad, nê?!/ innie seisoen van grappe/ boer sê
isse genetiese gebrek/ om soe aan te trek/ altyd moeg en traag van
werk/ chila altyd vroeg en laat vi kerk/ slatte mila by die kroeg en
jaagan net/ kakkan innie plek/ altyd so vaak en vrek/ ma vadag maakit pret/ asof krag van satan het/ innie padaf marchan kets/ stadig en lui
ma reg vi party/ vi maande al jy het ek gestudy/ koep krane vi my, six pack vi buddy/ parade af jy vat ekkie pad hie/ stap stadiger jy, ek
vat hie gat hie/ verander my seks, met bek ek praat hie/ van bedonnerend jy, sexy body! Koortjie: Kaapse koen/ kaapse koen/ jhey wat doen hy?/KK/ KK/ word soe genoem jy/ KK/ KK/ kry nou roem by/ KK/ KK/ jy, jy verdoem my
Vers 2
Daar kommie Alabama drama/ wasit wittes, negers te same?/
Alabama, dai skip se gama/ allie jare hai shit gedala/ ja die narre kwai flip tesame/ jakkie Bane, kwai glinster rame/ da innie aande innie witste lane/ draffie ouens mettie geringste skaamte/ dié bruin werkersklas/ act te jas/ assit ekke was/ sou ek wit pette bust/ weghaloep en sit treppe af/ troep wat loep is nette las/ boer soek en soek, ek't lekke krag/ ek loep en loep nuwe plekke af/ geroep 'n kroek, klaar mette slaaf/ wit vind jou amusant/ swart min gespin/ gesin dink jy's annie brand/ san dink jy's dim/ begin drink dan annie drank/ pang vind my slim/ spin spring, dannie stamp/ val disnis, kin/ krimp in vannie kramp/ mal kinnes sing/ vullis vannie land/ sal business bring/ kry net halwes vannie Rand/ samel alles in/ die psalm's annie wand/ soes ek an kallids dink/ Koortjie 2 X2; Uitleiding: Na­aap X16

Writer(s): Jacques JACOBS, Montle MOOROSI, Damian STEPHENS
Copyright(s): Lyrics © JARRING EFFECTS LABEL
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Kaapse Koens

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Kaapse Koens".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs

1

391
by SZA

1

30
Recent Blog Posts