Naweek
Naweek

Die Heuwels Fantasties, Jack Parow - Naweek Lyrics

3
Naweek Music Video

Naweek Lyrics

Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Backyards en telephone cards
Vin Coco en Sprite en
Armed guards
Los hom uit
Hy’t te veel shrooms geëet
Los hom uit
Hy’t nogal baie geëet
Kyk’ie moenie shrooms by die huis doen nie
Die beste trip is in die natuur
Okay, dis cool cool cool
Maar hoe sneak mens by ‘n Lifestyle Estate uit?

(Sit jou drinks in die lug) Dinge ruk hand uit
(Drinks op die vloer) Parow speel panfluit
(Drinks in my mond) Nee fok, ouens chill uit
Parow het homself in die toilet toe gesluit

Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Yo, dis great
Kyk om as ek inkom
Wie worry hoe jy lyk?
Steek uit as ek inrol
Ignore die bure, bra die biere is yskoud
Die pay is in
Tyd vir 'n vrydag uitfok

My kop het net planne wat wil uitstort
‘n Paar doppe en 'n paar tjoppe sal my uitsort
Vanaand gaan ons jol tot die bar ons uitskop
So kom dans bietjie oppie liedjie saam met my rond

Want as ek weg is
Is dit hier wat ek mis
Dis hier waar ek finally voel ek kan rus
Hier tussen julle, julle weet wie ek is
Want dis hier waar ek op my gelukkigste is

Hier is almal welkom kom sit om die vuur, tjom
Of ek hou jou plekkie lekker warm tot jy weer kom
Kom dryf oppie wysie en ons kyk wat die tyd doen
En as dit laat raak kan jy my huisie ook jou huis noem

Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek)

Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie (Dit gaan nie oor jou nie)
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek (Dis die naweek)

Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie
Hierdie liedjie gaan nie oor jou nie
Kom ons duik dis die naweek
Trek jou klere uit dis die naweek

Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Naweek

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Naweek".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs
Recent Blog Posts