Lieg Net Vir My
Lieg Net Vir My

Die Heuwels Fantasties, Laudo - Lieg Net Vir My Lyrics

4
Lieg Net Vir My Music Video

Lieg Net Vir My Lyrics

So sê my is jy
Nogsteeds oor my en as jy nie is nie, lieg net vir my

Sagte reën
Opgeknoopte binnegoed, opgeknoopte brein, sagte beddegoed
Ons lewe met pyn
En as die ligte af gaan is dit ons oë wat skyn
En al wat ek geleer het is om stil te bly

So ek sê liewers niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Of sê net liewers niks nie, lieg net vir my

Soos ‘n haelgeweer
Skuldgevoelens brein
Skuldgevoelens beddegoed
Ek wens ek kon verdwyn
Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk
En als wat ons geleer het af te spoel by die drein

Ons weet eintlik niks nie

So sê my, is jy nog oor my en as jy nie is nie, sê liewers niks nie
Of lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

Jy was jonk, so jonk

Lieg net vir my
Lieg net vir my
Lieg net vir my

As die liggies dof raak voel ons siele die pyn
As ek my oë toe maak sien ek jou voor my, jy was jonk
So jonk

Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Lieg Net Vir My

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Lieg Net Vir My".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs

2

2K
by 4batz

1

10
Recent Blog Posts