Wees Lief Vir My
Wees Lief Vir My

Ge Korsten - Wees Lief Vir My Lyrics

5
Wees Lief Vir My Music Video

Wees Lief Vir My Lyrics

Jy is vir my al die mooiste ding wat die lewe gee
So wonderskoon soos die vrisse speuling van die sagte see
Jou lente lag en al sy prag het my bekor

Vir elke oomblik van elke skone dag dink ek aan jou
Jou beeld sien ek in die glans wat skyn in elke druppel dou
Ek kan 'n liefdes liedjie in die aand onthou

Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe bly lief vir my
Vir so lank ons lewe vra ek wees lief vir my
Oe kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is

Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi ja bly lief vir my
Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees
Dit is al wat ek jou ooit sal vra
Wees lief vir my

Jy is die rede vir elke heerlike ding wat daar gebeur
Jy vul my lewe met skoonheid in met soete blomme geur
My hart wil sing, want liefde bring groot vreugde meer

Waar ons sal ons dan die same paal die toekoms baie gou
Ons harte wentel al lankal in dieselfde liefdesbaan
Ek het my boodskap aan die aandfyntjie gegee

Wees lief vir my, sonder jou kan ek nie lewe bly lief vir my
Vir so lank ons lewe vra ek wees lief vir my
Oe kan ek jou ooit vertel hoe diep my liefde is

Wees lief vir my, saam met jou is alles mooi ja bly lief vir my
Dat my dae oppad nog voor lê by jou kan wees
Dit is al wat ek jou ooit sal vra
Wees lief vir my

Writer(s): Heine Toerien, Michael Kunze, Udo Juergens
Copyright(s): Lyrics © BMG Rights Management, Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Wees Lief Vir My

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Wees Lief Vir My".

Frequently Asked Questions

Lyrics Discussions
Hot Songs
Recent Blog Posts