Hard Partytjie Hou
Hard Partytjie Hou

Jack Parow ft. Francois Van Coke - Hard Partytjie Hou Lyrics

Nov 25, 2011
12
Hard Partytjie Hou Music Video

Hard Partytjie Hou Lyrics

Yo, ek kom deur, rap soos 'n moeder fokken skollie en as ek spring op die stage
Begin die kinders koppe kap, Suid-Afrika begin alweer hul fokken koppe krap
As ek die kak harder as gebakte dagga stoppe slat, fokken wat
Ek versamel al die jare fokken speelgoed
So baby kom na my flat toe as jy iets om mee te speel soek
Nee goed, toe fok die koning van fokken mikrofoon
Laat pregnant girls se fokken melk in hulle tiete room
Jack Parow bra ek fokken rap scalectrics, los die jol natter as my kaal fokken tet vlieks

Yo Jack Parow bra fokken fresher than zef, rap so kak nice, I fokken freshen your breath
Yo Fokken Parow bra, die fokken rofste is hier
So stok vol plesier en ons skop stof op in jou skuur
Jack Parow bra, die fokken bread rolls en braais
So baby jy kan maar jou fokken steaks op die grill laai

(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party

Night whine met elke fokken woord wat ek neer sit
Nat waai met elke fokken woord wat ek deur druk, nee shit, lig die jol op soos 'n huis kraan
Wie's dit, skrik dis Jack Parow voor jou huis staan
Sy's kom the worried baby, Parow is hier, geskik vir plesier so vat nog 'n sluk van jou bier

Dis Tony die Tier, great fokken homie ek's hier
So kak fokken common, ek maak polony weer dier
Oh no die monster is los, die kont uit die bos
Los jou met 'n smaak in jou bek as jy vergeet om te vlos, hos

Pos jou pille en pik dit op 'n pas eers in die bos waarin ek bly by die manne klaar gefees
Fokken jis, nice like burger fair fries fokken flipping fokken wraps like burgers en pies
Jack Parow oe, hy's so goed, hoe goed, proe soet, Parow bra, piel soos 'n koevoet

Neckless kinders met my kar se binneband
Parow maak jou ongemaklik soos skommel met jou linkerhand
Interessant ek weet tannies kan maar klaar weer bespreek kak en vergeet
Ek fokken kan klap en verneuk

(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party

As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw
As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw
As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw
As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw

As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw (Nicholis Louw)
As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw (Nicholis Louw)
As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw (Nicholis Louw)
As jy van die liedjie hou, poes vir Nicholis Louw (Nicholis Louw)

(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party
(Ons moet 'n partytjie hou) Party party party party

Writer(s): MARK ACKERMAN, ZANDER TYLER, FRANCOIS VAN COKE
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Hard Partytjie Hou

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Hard Partytjie Hou".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs
by Rich Amiri

1

47

1

2
Recent Blog Posts