My Lief
My Lief

Janie Bay, Majozi, Early B - My Lief Lyrics

6
My Lief Music Video

My Lief Lyrics

(Ons is in dit vir die lange duur, lange duur, lange duur)

Liefling
Ons ken mekaar al so lank
Die lewe het 'n rowwe kant
Dit het ons deurmekaar gemaak
Die donker
Die donker het ons aangeval
Die reën het ons skoon gewas
Dit is 'n tweede kans verhaal

Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en weer aan die anderkant uitkom
Weer geleer om meer te gee
En ons weet nou weer

My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy

My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy (Crazy, crazy)

(Maak jy my crazy, crazy, crazy)
(Crazy)

My love
I'm giving all I have to you
I'm always here to see you through
And help you through the dark
And I know
It feels like we've lost all control
But you will always have my soul
Forever in my heart

Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en weer aan die anderkant uitkom
Weer geleer om meer te gee
En ons weet nou weer

My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy (Crazy, crazy)

Saam gaan ons die lewe in al kry ons ook daai stoot en stampies
Ons loop 'n pad en vir alles skat het ek soveel dankies
Ek's nie perfek nie jy aanvaar my net vir wie ek is
En ek vir jou my skat, al werk jy op my laaste nerve
Want jy's my meddie, my motjie, my main cherrie
En ek's jou outjie en as outjie voutjie maak, maak jy dit reg hier
My hart brand soos 'n gellie
My liefde vir jou is heavy
Maar jy het nie saam gestem nie
Nie geken wat ons twee ken nie
Nou's ons steady

My lief
Ons is in dit vir die lange duur (Lange duur, lange duur)
Al maak jy my crazy

My lief
Ons is in dit vir die lange duur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy (Crazy, crazy)

(Maak jy my crazy)

Writer(s): EARL-HENRI SWARTZ, JANA CARINA CILLIERS, NHLANHLA MAJOZI
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of My Lief

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "My Lief".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions

1

13
Hot Songs

1

3
by Xavi

1

102
Recent Blog Posts