Suburbs
Suburbs

Karen Zoid - Suburbs Lyrics

3
Suburbs Music Video

Suburbs Lyrics

Daar's altyd ‘n hond wat blaf
Daar's altyd ‘n straatkind in die straat af
Daar’s altyd ‘n corner kafee waar die kinders hulle sakgeld spandeer
Stap af langs ‘n ses voet muur die bekende reuk van ‘n braaivleis vuur
By die kerk hang die tannies se portuur hulle mans kyk rugby en drink om die vuur
Maar ek’s gelukkig hier

Ou mense wat walk for life die buurman skree I hate my wife
Vroeg in die oggend kyk ons Morning Live in die suburbs het ons ‘n will om te survive
Donderdag is vroeg chilla tyd die ousies sing op die straat hoek uit
Dis ‘n ongesproke staatsbeleit when it gets too heavy trek ons suid
Maar ek’s gelukkig hier

One two three four
Want hier is ons perfek
Die tafel is gedek
Hier kan ons bestaan
Ons bly mos almal saam

Hoor, hoor by die goewerment aan die einde van die maand tel ek elke sent
Oor en oor betaal die rent die groot trek na die kortste end

Want hier is ons perfek
Die tafel is gedek
Hier kan ons bestaan
Dis baie aangenaam
Aangenaamen

Writer(s): DON REINECKE, KAREN LOUISE ZOID
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Suburbs

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Suburbs".

Lyrics Discussions
Hot Songs
by Xavi

1

102

1

4
Recent Blog Posts