Ek Sal Getuig
Ek Sal Getuig

Romanz - Ek Sal Getuig Lyrics

9
Ek Sal Getuig Music Video

Ek Sal Getuig Lyrics

Al die kleure van die reënboog
Al die stoene van die wind
Elke droom wat om ons uitreik
Wat uitreik om te sien wat liefde is

Elke woord van elke storie (Elke storie)
Elke ster bo in die lug
Elke uitroep van ons skepping
Ons leef om te getuig

Vir solank as wat ek leef getuig ek van sy liefde meer
Ek sal getuig self uit die stiltes van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer

Van die berge tot valleie
Van riviere tot die see
Elke hand wat na jou uitreik (Na jou uitreik)
Wat uitruik om die vrede te begin (Te begin)

Elke daad vanuit genade
Elke tree tot Hy weer kom (Hy weer kom)
Elke hoop in elke hart sal vertel wat liefde doen

Vir solank as wat ek leef getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag vir Sy genade en vir krag
Vir solank as wat ek leef getuig ek van Sy liefde meer

Ek getuig, ek getuig, ek sal my hele lewe net getuig

Vir solank as wat ek leef getuig ek van sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag vir Sy genade en vir krag (Genade)
Vir solank as wat ek leef
Getuig ek van Sy liefde meer

Vir solank as wat ek leef getuig ek van Sy liefde meer
Ek sal getuig selfs uit die stiltes van ons Koning wat regeer
Met elke nuwe dag vir sy genade en vir krag

Writer(s): PAUL FIELD, HENK POOL, ROBERT T. RIEKERK, NIEL SCHOOMBEE, RALPH VAN MANEN
Copyright(s): Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Ek Sal Getuig

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Ek Sal Getuig".

Lyrics Discussions

1

30
Hot Songs

5

2K
Recent Blog Posts