Verlore
Verlore

Ruan Josh - Verlore Lyrics

Jul 2, 2021
2
Verlore Music Video

Verlore Lyrics

Jy sê
Jy was al voorheen hier gewees hy wou hê
Dat jy jouself vir hom voorlees en ek weet
Presies wat jy bedoel

Ek weet
Dis ‘n prys om te betaal maak gereed
Want hier's die sleutel tot my val kyk na my
Hier diep tot binne my

Jou diep seer is verby sê net vir my bodemlose liefde vry

Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer
Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee
Raak verlore
Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë
O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer
Raak verlore
Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

Asem in
Laat my liefde oor jou spoel stadig in
Tussen strome van gevoel jy en ek
Die lig dans oor ons saam

Omhels ons hier en nou van hier af kan ons bou ek is hier net vir jou

Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer
Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee
Raak verlore
Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë
O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer
Raak verlore
Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou
Hoe stywer het ek jou
Hoe langer jy bly oh

Raak verlore raak verlore raak verlore in ons seer
Golf van liefde golf van liefde golf van liefde sleep ons mee
Raak verlore
Raak verlore laat ek jou toevou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

Raak verlore raak verlore raak verlore in jou oë
O kom lê weer o kom lê neer lê jou liefde en jou seer
Raak verlore
Raak verlore in ons hier en nou hoe langer jy vashou hoe stywer het ek jou

Copyright(s): Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Verlore

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Verlore".

Lyrics Discussions
by Nipsey Hussle, Bino Rideaux

1

36
Hot Songs
by Rich Amiri

1

57
Recent Blog Posts