Dikkelicious
Dikkelicious

Snotkop - Dikkelicious Lyrics

24
Dikkelicious Music Video

Dikkelicious Lyrics

Sy dink sy's dik maar sy's delicious (Delicious)
Ek droom van haar in ‘n wet T-shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

Haar kurwes delicious sit ‘n stukkie op vir Krismis
As jy lus is Mauritius dan vlieg ons sommer business klas
Jy pas perfek op my matras
King size super size oh so nice

Kaliscious nofiekus haar moves is soos 'n genius
As jy reg is vir liefde dan maak ek dit plesierig
Want jy's hot en pragtig soos jam en peanut butter
My delight super size uh no lies

Sy dink sy's dik maar sy's delicious (Delicious)
Ek droom van haar in ‘n wet T-shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

Haar heupe delicious in die donker raak ons vicious
En haar lippe nutritious haar soene maak my speechless
Whoa let's go genoeg om vas te hou
Klop klop hallo yes wat maak ons nou?

Dikkelicious jy sien dit soos 'n double decker liefde
Haar figuur is 'n plesier haar hele lyf is in 3D
Celebrate jou lyf want ek weet hoe sexy lyk
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

Sy dink sy's dik maar sy's delicious (Delicious)
Ek droom van haar in ‘n wet T-shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious

Ek soek 'n slukkie van jou milkshake shake shake
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake shake shake
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake shake shake
Ek soek 'n slukkie van jou milkshake shake shake

'n Slukkie van jou milkshake shake shake (Net 'n slukkie)
'n Slukkie van jou milkshake shake shake
'n Slukkie van jou milkshake shake shake (Nog 'n slukkie)
'n Slukkie van jou milkshake shake shake

Sy dink sy's dik maar sy's delicious (Delicious)
Ek droom van haar in ‘n wet T-shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious (Delicious)

Sy dink sy's dik maar sy's delicious
Ek droom van haar in ‘n wet T-shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious (Dikkelicious)

Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
Delicious

Writer(s): BHUVANACHANDRA, ANIRUDH RAVICHANDER
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, O/B/O CAPASSO
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Dikkelicious

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Dikkelicious".

Frequently Asked Questions

Lyrics Discussions
X
by Poppy

1

209
Hot Songs
Recent Blog Posts