Die Beats Amazing
Die Beats Amazing

Van Pletzen, Early B - Die Beats Amazing Lyrics

5
Die Beats Amazing Music Video

Die Beats Amazing Lyrics

Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing

Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing

Kom ons raak crazy
Ek kan nie chill nie, way te veel energie
En soveel gees, noem my sommer Portugees
Waar ek is, is presies waar ek moet wees

Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B

Aweh ma se kinders ek's terug in dit met die ryme
Vinnig vir 'n vlugtige feature so lug duim, pomp vyste
Spring brother voel dit in die bass hoor
Early B en Peach is op 'n track met al daai guite

Die's daai goete wat my mal maak, julle ken my moleviesie ek is Bloemendal bra
Spoeg vlam, koets vir jou gevoelens eks die aah bra
Ek is hier om alles om te draai, flippen hell bra

Die vibe is sweet kom chilli, blatjang broe
En Early B ruk die ding hier, dis haktand full
Dis aan die brand go silly, wees as aan broe
Want ek is min gespin soos nat wasgoed

Aah shit, my broe man dit is die lyn die, man byt aan my lip van lekker kry ek raak crazy
Chase dis Early B jy weet dis van die dal af wysie
Let me hear the ladies girl dis hy die, gooi dit uit want

Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing
Shit, die beats amazing

Ek party al vir jare, groot geword in Hotbox
Die dae toe al die kids nog in die parking lot kots
It was the best of times, sulke oorlog Frankenstein
Ons is meneers, noem ons sommer pioneers

Ek's ’n poephol, ek's ’n doosneus, ek's amazing
Ek's ’n poephol, ek's ’n doosneus, ek's amazing
Gebruik daai energie, gebruik daai energie, gebruik daai energie, maak geraas vir Early B

Maak geraas vir Early B
Maak geraas vir Early B

Jislaaik it, jis ek weet jy like dit, beslis dis giftig man die's daai tight shit
Daai kort ou gehype wat op die mic is
Woel dit ek weet jy voel dit ek doen dit dan met niceness

I’m the outjie van die Dal, nie van die Kaap, nie van die Baai hoor
Malkoppie die as jy nie glo nie vra my timer
Poliese wil my mang want mense roep my dope rhymer

Ek like lag bra maar ek klets nogal kwaai hoor
Ha, genoeg van my dis Early B die, hoop julle het dit goed gekry
Toe Peach my vra wat die beat doen vir my, toe sê ek eeu my bra, my broe hy gooi
So gooi hom bokkie, mooi en moenie stop nie
Julle lieg as julle se dat julle voel nie hoe dit skop nie
Early B and VP op die same thing and I’m blazing, now I’m saying

Oh, shit, die beats amazing (Shit, die beats amazing)
Oe, shit, die beats amazing (Shit, die beats amazing)
(Shit die beats amazing)

Writer(s): MATTHIEU AURIACOMBE, PIERRE-HENRY VAN PLETZEN
Copyright(s): Lyrics © Downtown Music Publishing
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Die Beats Amazing

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Die Beats Amazing".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Calypso Rose

1

40
Hot Songs
by SZA

1

878
by FloyyMenor, Cris Mj

1

57

1

3
Recent Blog Posts