Jy’s Bedoel Vir My
Jy’s Bedoel Vir My

Vincent Gordon - Jy’s Bedoel Vir My Lyrics

Jun 25, 2021
2
Jy’s Bedoel Vir My Music Video

Jy’s Bedoel Vir My Lyrics

Jou klere hang hier in my kas (My kas)
Geskryf teen die mure hoe jy by my was
Ek asem jou diep in, diep hier binne in my

Jou hande hier oor my lyf
Jy laat my hartklop stop ek wil dit vir jou wys
Ek asem jou liefde in diep hier binne in my

Ek asem jou liefde in diep hier binne in my

Jy laat die vuur in my brand, jy's gemaak vir my
My hart in jou hand en dit sal so bly
O, o, o, o jy's bedoel vir my

Jy laat my storms verdwyn jy’t my siel gered
My gedisse bly net as my gebed
O, o, o, o jy's bedoel vir my

Die liefde wat skuil in my hart (My hart)
Het jou gevind wat in my drome wag
Ek sien dit in ons storie ek volg my hart hy ken die pad

Die sleutel na my hart is jy (Is jy)
Ek kyk op na die hemel en weet jy gaan hier bly
Jou liefde los spore diep diep hier binne my

Ek sien dit in ons storie ek volg my hart hy ken die pad

Jy laat die vuur in my brand, jy's gemaak vir my
My hart in jou hand en dit sal so bly
O, o, o, o jy's bedoel vir my

Jy laat my storms verdwyn jy’t my siel gered
My gedisse bly net as my gebed
O, o, o, o jy's bedoel vir my

Jy laat die vuur in my brand
Jy is gemaak vir my
My hart is in jou hande
Jy's bedoel vir my

Jy laat my storms verdwyn jy’t my siel gered
My gedisse bly net as my gebed
O, o, o, o jy's bedoel vir my

Copyright(s): Lyrics © DAVID GRESHAM MUSIC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Jy’s Bedoel Vir My

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Jy’s Bedoel Vir My".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions

1

13
Hot Songs

1

3
by Xavi

1

102
Recent Blog Posts