Ontwaak
Ontwaak

Arno Carstens - Ontwaak Lyrics

8
Ontwaak Music Video

Ontwaak Lyrics

Die som van ons probleme stuur vir almal 'n boodskap van hoop
Ek dink my vriend is die Messiah, eenvoudig volmaak
Verafsku deur die massas, alleen denkend en knaend onvanpas
Sou dit hy wees wat die wêreld eendag laat herontwaak
Wakker klap
Wakker klap

Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self
Gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie fokken rook
O dis onsin hierdie ondier (Dis onsin hierdie ondier)
Die gebou val 'n waterwal ontwakend self
Agter die masker (Agter die masker)
Ja agter die masker
'n Gewapende dier

Soms skryf vir almal 'n getikte brief met 'n pen om ons te herinner aan die prag van eenvoud en ons doel om te verken, verken
Ontwortel omhoog, voorwaarts sag
In hierdie oerwoud is jy die byl
In hierdie leeftyd is jy gesag
(Varsklap)
(Varsklap)

Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self
Gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie rook
O dis onsin hierdie ondier
Die gebou val 'n waterwal ontwakend self
Agter die masker
Ja agter die masker
Gemaskerde dier

Hy sê ons moet glimlag en dans in die tronke van verdriet en nooit opsy staan vir 'n beter lied
'n Atoombom van hartstog is net tydelik my vriend en jou voorbeeld van blydskap is sterker as verdriet

Ontwaak in hierdie uur van nood
Laat die storie aan jou behoort
Waar daar rook is is daar 'n vuur, ontwakend self
Gemaskerde dier
Ek verstik in hierdie rook
O dis onsin hierdie ondier (Dis onsin hierdie ondier)
Die gebou val 'n waterwal, ontwakend self
Agter die masker (Agter die masker)
Agter die masker (Agter die masker)
'n Gewapende dier

Writer(s): ARNO CARSTENS
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Ontwaak

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Ontwaak".

Lyrics Discussions
by Calypso Rose

1

40
Hot Songs
by SZA

1

878
by FloyyMenor, Cris Mj

1

57

1

3
Recent Blog Posts