Vir Die Een Wat Geval Het
Vir Die Een Wat Geval Het

Len Muller, Joshua Na Die Reën - Vir Die Een Wat Geval Het Lyrics

2
Vir Die Een Wat Geval Het Music Video

Vir Die Een Wat Geval Het Lyrics

Ek het 'n droom gehad
Daar was 'n oop kis gewees
Hartseer in die atmosveer

En toe ek deur die stil gesigte beweeg
En in die kis in kyk
Het ek ontdek dis ek

En ek staan
Ek wonder wat my lewe sê
Ek wonder hoe my storie lees na ek weg is
Wat ek agter gelos het

Toe ek my oë oopmaak
Was alles weer soos dit is
Maar iets was anders in my

Uit die stof het ons opgestaan
In stof sal ons weer gaan lê
Hierdie is jou tweede kans
Hierdie is jou tweede kans

En ek staan
Ek wonder wat my lewe sê
Ek wonder hoe my storie sal lees na ek weg is
Wat ek agter sal los

En vandag
Het ek besluit dat ek wil leef
Het ek besluit dat op die pad na my einde
Sal ek 'n hand wees vir die een wat geval het

Tot die asem uit my longe uit kwyn
Tot my vlees hier in die aarde verdwyn
Sal ek hardloop vir die lig
Tot die ewigheid my kom haal

En ek staan
Wonder wat jou lewe sê
Wonder hoe jou storie sal lees na jy weg is
Wat jy agter sal los

Writer(s): JATTIE DE BEER, LENDERD BAREND JOHANNES MULLER
Copyright(s): Lyrics © O/B/O CAPASSO, Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Vir Die Een Wat Geval Het

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Vir Die Een Wat Geval Het".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions

1

84
Hot Songs
Recent Blog Posts