Ek Wil Vir Jou
Ek Wil Vir Jou

Lizandra Winter, Joshua Na Die Reën - Ek Wil Vir Jou Lyrics

15
Ek Wil Vir Jou Music Video

Ek Wil Vir Jou Lyrics

Jy met jou drome en gedagtes in jou oë
Jy met jou vrede wat in elkeen hoop en glo
Jy met jou deurnis, jou geduld, en jou verstand
Jy wat alleen jou seer wil dra

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so in oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid, jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Jy met jou woorde en gebede in jou hart
Jy met jou vreugde so oorvloed uit jou hand
Jy met jou wysheid
Jou geloof in elke dag
Jy met die seer agter jou lag

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Ek wil vir jou

Ek wil vir jou
Somer wees en stilte gee
Ek wil vir jou
Die son gaan haal
Die wind
Die see
Ek wil so graag
Myself vir jou gee

Writer(s): MORKEL STEYN
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Ek Wil Vir Jou

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Ek Wil Vir Jou".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions

1

84
Hot Songs
Recent Blog Posts