Appel Van My Oog
Appel Van My Oog

Steve Hofmeyr - Appel Van My Oog Lyrics

3
Appel Van My Oog Music Video

Appel Van My Oog Lyrics

Lê die appel van my oog
Lê die prentjies in my drome ook
As die wêreld jou laat huiwer en die duiwels jou laat twyfel
Weet dat iemand staan hier agter jou en glo

Word die paaie voor jou dor
Volg die bordjies met my naam daar op
En al kom die donker dae oor jou paaie en die vrae
Laat jou wonder hoekom ons dan hier moet wees

Ons is hier vir mekaar en dis goed genoeg vir my
Ons is hier vir mekaar en dis net waar ons moet bly
Ons is hier vir mekaar

Met die kolle teen my maan
Lê die rede hoekom ek bestaan
En al klink dit soos 'n storie wat die mense nie wil hoor nie
Weet hier's iemand wat jou woorde sal verstaan

Lê die appel van my oog
Lê die teiken in my pyl en boog
Lê die jas wat ek moet aantrek as ek tasse pak en wegtrek
En die taxi wat hier buite vir my wag

Ons is hier vir mekaar en dis goed genoeg vir my
Ons is hier vir mekaar en dis net waar ons moet bly
Ons is hier vir mekaar

Ons is hier vir mekaar en dis goed genoeg vir my
Ja, ons is hier vir mekaar en dis net waar ons moet bly
Ons is hier vir mekaar

Writer(s): STEVE HOFMEYR
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Appel Van My Oog

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Appel Van My Oog".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Jackson Dean

1

130
by Movements

1

270
Hot Songs
by Hotel Ugly

1

89

1

515
Recent Blog Posts