Boerenooientjie
Boerenooientjie

Virginia Lee - Boerenooientjie Lyrics

3

Boerenooientjie Lyrics

Nooi van die velde en rande
Jy word deur almal geeer
Nooi van die plaas en die lande
Jy bly so wonderlik teer

Na aan jou sy wil ek ewig bly
Hier op die velde met jou
Lieflik en skoon is jou beeld vir my
Altyd wil ek jou behou

Boerenooientjie, roos van Suid Afrika
Ek wil so graag jou liefde win
Niemand anders kan ek bemin

Boerenooientjie, nooi van die ossewa
Deur die jare bly ek getrou
Boerenooientjie my hart is vir jou

Boerenooientjie, roos van Suid Afrika
Ek wil so graag jou liefde win
Niemand anders kan ek bemin

Boerenooientjie, nooi van die ossewa
Deur die jare bly ek getrou
Boerenooientjie my hart is vir jou

Writer(s): ANTO DE WAAL, ANTON DE WAAL
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Boerenooientjie

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Boerenooientjie".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Nipsey Hussle, Bino Rideaux

1

36
Hot Songs
by Rich Amiri

1

57
Recent Blog Posts