Namib Woestyn
Namib Woestyn

Ampie - Namib Woestyn Lyrics

Oct 18, 2019
1
Namib Woestyn Music Video

Namib Woestyn Lyrics

Jy't gesê ek moet gaan dink
Vêr in die weste by die kus
Vergeet van alles wat jou pla
Kry jou kop skoon daar
Jy't gesê ek moet gaan dink

Deur die hoogland pas
Swakop verby Puros wat wag
Knik vir die suiderkruis
Drink ń bier en groet die dag
Die son sal môre weer skyn

Gee my net die namib woestyn
Wys my net die geel sand se duine
Bring my die atlantiese wind
Tot by die skedelkus se punt
Sodat my hart jou kan vind

Gee my die sout kristalle smaak
Golwe wat breek die son wat praat
Grondpad wat lei na al die duine
Met Geen selfoon seine
Jou hart bly in myne

Môre sorg vir homself
Die swartboek diep al in gedelf
Die jakkals en sy maat
Los spore vir mekaar
Dis waar ek vrede vind

Die duiwel het jou stert
Dis wat die mense sê
Om net hier te wees
Om saam met jou te wees
Jy bly die moeite werd

Mistroostige glimlag wat vir my vrede bring
Nomadiese niks met geen genade
Geloof hoop en liefde serenade

Writer(s): Ampie du Preez
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Namib Woestyn

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Namib Woestyn".

Lyrics Discussions
Hot Songs

1

8
by SZA

1

59
by Hotel Ugly

1

89
Recent Blog Posts