Mis Oor Die See
Mis Oor Die See

Die Heuwels Fantasties, Arno Carstens - Mis Oor Die See Lyrics

1
Mis Oor Die See Music Video

Mis Oor Die See Lyrics

Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek nogsteeds aan jou
Jou

Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou, en ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek nogsteeds aan jou
Jou, whoa, jou

Meer luister en nie stry nie, vry en nie baklei nie
Meer luister en nie stry nie,vry en nie baklei nie

Jou kaleidoskoop oë kan deur my sien
Ek kan nie my gesig voel nie
En die ligte sal ons huis toe volg
Dis ons teen die wêreld en die wêreld teen ons

Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Kyk ons na die sterre, kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan

Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wêreld is klein
En ek dink aan jou, en ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou dink ek nogsteeds aan jou
Jou, whoa, jou

Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn

Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn

Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Mis Oor Die See

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Mis Oor Die See".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
X
by Poppy

1

209
Hot Songs
Recent Blog Posts