Koeëlbaai
Koeëlbaai

Die Heuwels Fantasties, JR - Koeëlbaai Lyrics

9
Koeëlbaai Music Video

Koeëlbaai Lyrics

As dit voel asof daar geen uitweg is nie
Weet dat waar jy moet wees
Is nie noodwendig hier nie
En as jy ooit verlore voel
Weet dat jy nie noodwendig is nie

Ek sal jou was met my trane
Ek sal jou sondes genees
Ek voel hoe jy bewe
Ons lewe in vrees
Sterf 'n klein dood
Vir 'n smaak van die hemel
En iewers tussen Koeëlbaai en Alpha Centauri
Het die wiele afgekom

Then the wheels came off

Al het die wiele afgekom
Ons het aanhou ry
Al het die wiele afgekom

Writer(s): Die Heuwels Fantasties
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Koeëlbaai

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Koeëlbaai".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs

2

2K
by 4batz

1

10
Recent Blog Posts