Mejuffrou Sonneblom
Mejuffrou Sonneblom

Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom Lyrics

47
Mejuffrou Sonneblom Music Video

Mejuffrou Sonneblom Lyrics

Jy lieg altyd as jy lag
Jy dink seker ek is stupid of iets, en as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie die huissleutels sonder jou vind nie

Ek's op daardie 24-uur nag kan nie beter voel nie
Kom drie maal tien tot die mag agt kilometer per uur af in my woonstel tipe trip
Tyd vlieg so stadig

Mis jou lekkergoed lippe, groot geword op die 80's stuff
Ons was by die drive-thru deur nooit te vroeg om verlief te raak nie
Elke klein dingetjie doen dit net weer

Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaaspad
My hart was die losprys, ek gee nie meer om nie bye-bye
Net nog iemand wat jy lief gehad het bye-bye

Mejuffrou sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie

Maar jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Ma-cha, ma-cha-cha)

(Alkohol, alkohol, alkohol, alkohol)

Jy lag as jy lieg
Jy dink seker ek is die agtergrond
Nou dans ek asof daar twee van jou is, en as jy weg is voel ek neuroties

Nou kan ek nie
Die huissleutels sonder jou vind nie, en die tyd vlieg so stadig
Die tyd vlieg so stadig

Mens lewe verniet
Van faktuur tot faktuur, breek die borde teen die muur, kan nie lekker sien nie
So kom ons doen dit net weer

Mejuffrou sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie)

Jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Ma-cha, ma-cha-cha)

Maar jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie)

Jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
Na na na na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Ma-cha, ma-cha)

Writer(s): Frederick Den Hartog, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Rudolph Willemse
Copyright(s): Lyrics © O/B/O DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Mejuffrou Sonneblom

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Mejuffrou Sonneblom".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by 4batz

1

11
by Nicky Youre, dazy

1

11
Hot Songs

2

2K

5

2K
Recent Blog Posts