In Beheer
In Beheer

Hillsong In Afrikaans - In Beheer Lyrics

4
In Beheer Music Video

In Beheer Lyrics

Van hem'le kan U hoor
So nader U tot my, in my aanbidding
In liefde vasgehou
As wind en golwe kom, steeds sal ek vas staan

My hande na die hemel
Hier gee ek my hart oor
Herinner weer my siel
U is Heer bo als

Al is die see onstuimig
U kalmeer die storms
In U vind ek my rus
U is in beheer

Deur die nag sal ek vertrou
U Gees genoeg vir my om te bly wandel
U lei my elke tree
Spreek lewe oor my Heer, ek het U nodig
O, so nodig

My hande na die hemel
Hier gee ek my hart oor
Herinner weer my siel
U is Heer bo als

Al is die see onstuimig
U kalmeer die storms
In U vind ek my rus
U is in beheer

Ek sal alleen op U vertrou
Niemand kan voeg tot U volmaaktheid
U's die begin, U is die end
Meer as wat ek kan begryp
Daar is niemand soos U, niemand

Ek sal alleen op U vertrou
Niemand kan voeg tot U volmaaktheid
U's die begin, U is die end
Meer as wat ek kan begryp
Daar is niemand soos U, niemand

Ek sal alleen op U vertrou
Niemand kan voeg tot U volmaaktheid
U's die begin, U is die end
Meer as wat ek kan begryp
Daar is niemand soos U, Jesus

Met hande na die hemel
Hier gee ek my hart oor
Herinner weer my siel
U is Heer bo als

Al is die see onstuimig
U kalmeer die storms
In U vind ek my rus
U is in beheer

Met hande na die hemel
Hier gee ek my hart oor
Herinner weer my siel
U is Heer bo als

Al is die see onstuimig
U kalmeer die storms
In U vind ek my rus
U is in beheer

In U vind ek my rus
U is in beheer

Writer(s): JACK ANTHONY MOORING, LEELAND MOORING, STEVE WILSON, WILLIAM JACOB HOLTZ
Copyright(s): Lyrics © CAPITOL CHRISTIAN MUSIC GROUP
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of In Beheer

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "In Beheer".

Frequently Asked Questions

Lyrics Discussions
by Belters Only, Jazzy

1

42
Hot Songs
by SZA

1

867
Recent Blog Posts