Eksie Ou
Eksie Ou

Jack Parow - Eksie Ou Lyrics

Nov 25, 2011
2
Eksie Ou Music Video

Eksie Ou Lyrics

He's a hero, a legend, a champion, men fear him, women fall at his feet
He brushes his teeth with a rusty braai brush and washes his face with Cape Cobra venom
He pisses flames and pukes nails, shits thunder and spits storms
Hy's die koning, hy's die kampioen, hy's bo op die mols hoop, hy's die fokken ou

Hey bru, have you heard of this Jack Parow boytjie
Spot me china, spot me
Ja I'm picking up what you putting down hey, I'm feeling your pain stain
Jisses boy, if I see him I'll throw down like it's UFC
Bru I'll buckle his fucking fray

Voor die gym voor dit oopmaak met 'n Protein shake
Twee ure op die treadmill anders is ons spyt
Men self covers, voel altyd fokken great want al wat regtig tel in die lewe's hoe jy lyk
In die bed teen 8 uur met 'n goeie fokken boek groot in die bolyf, maar lig in die broek
Tel die Energade op, Brandy moet jy neersit hang nog by clubs uit al is ons amper 40

Date net dom blondes, want dis fokken maklik
Probeer heetlyd diep wees maar bly oppervlakkig
Lifestyle centers en clinic for men, lifestyle blogs lyk soos Barbie se Ken
Pim se fokken lemonade Kauai en buzz no personality life in answering drugs
So klap jou fokken hande vir die moffies met guns
En kom siek Parow by die bar as jy lus is vir 'n man

Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou

Het jy gehoor van daai Jack Parow ou, ek het 'n Jack Parow CD in Kara se kamer gekry
Jy lieg vir my, wat het jy gedoen
Ek het dit gebrand

Sit heel voor in die kerk, ons lewe bo ons ry ons bid alweer vir werk
Die bediende moet mos stryk
Kaarte en Woolworths en Edgars accounts country road vat my huis toe, die last boy scout
Nog 'n huisie in 'n kompleks twee karre in die garage
Mugg 'n Bean breakfast eet net Caesar salads
Bybel in die handsak maar as dit moeilik gaan dan skei ons
Kafee op die straat, maar as ons iets soek dan ry ons

Mannies en peddies, botox en lifts tuin boys en nannies, mold hier en mif
Ons huis lyk soos 'n ad vir Mr Price Home ons almal fokken lyk soos moerse nice clones
Getroud met Mister Min gemis deur min bloedrooi fokken lipstick en hare mooi geperm
Familie vakansies op Knysna of Plet asseblief kan iemand ons net fokken red

Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou

I can't believe that Jack Parow, you know he's gone so commercial
I know, but i only like listening to vinyl so I don't actually don't know
Ja fuck, luckily being a hipster is not commercial
Ja thank God, otherwise our whole basis of being a hipster would be fucked, totally
That's so deep man, you just blew the foam off my flat white, I know

Ons dra brille sonder lense, bly in open plan fats vol Ballenclo tafels en opgerolde yoga mats
Side path hairstyles en sailor tattoos ons Facebook vol geplak van fotos van ons shoes
Rook net tabak deur ou oom pype, dit proe dalk soos kak maar dit lyk baie great
En nog 'n kak fotograaf nog 'n ice fokken model, nog n graphic designer nog 'n Valpre bottle

Vintage fokken klere, ruik soos 'n homeless shelter
Probeer almal different wees maar lyk die fokken dieselfde
Praat met 'n aksent, maar kom van die Kaap af
Jy kan mos drop in 'n music video straight van die straat af
Ons almal speel in bands, maar speel nooit fokken shows nie
Ons is almal self conscious omdat niemand als onthou nie

Nog 'n band uit die Pêrel nog n waste of space, nog 'n and Union bier, nog fokol om te wys
Sandwich by Superep, wyn by Power and Glory
Meestal by die bar want ons lewens is te boring
Nog 'n klein bietjie makeup lyk soos 'n post mortem
Nog 'n pose, nog n smile, nog 'n album op We Are Awesome

Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou
Eksie, eksie ou, eksie, eksie eksie ou

Writer(s): JUSTIN DE NOBREGA, ZANDER TYLER
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Kobalt Music Publishing Ltd.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Eksie Ou

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Eksie Ou".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
by Jackson Dean

1

130
by Movements

1

270
Hot Songs
by Hotel Ugly

1

89

1

515
Recent Blog Posts