Hierdie Man
Hierdie Man

Manie Jackson - Hierdie Man Lyrics

5
Hierdie Man Music Video

Hierdie Man Lyrics

Alleen op die pad terug na my huis
En hier buite is dit koud
Die radio wat speel lirieke wat sê
Hoe voel ‘n man oor sy vrou

Dan dans die nag sy laaste dans en my hart is weer vry
Jou liefde het my gelei

Dis die man wat nou hier voor jou staan
Hierdie man sal saam deur die donker met jou gaan
Dis die man wat vir jou blomme bring
Van die liefde sing wat jou toemaak as jy slaap

Jy’s die vrou wat hierdie man wil hê
Wat deur die donker ry as die koue buite lê
Jy’s die vrou wat hierdie man van sing vir jou blomme bring
Wat sal doen wat jy ook vra

Dan dans die nag sy laaste dans en my hart is weer vry
Jou liefde het my gelei

Slaap nou jou slaap droom nou jou droom
Want jy’s veilig hier by my
Die engel hou wag oor ons in die nag
Tussen sterre is ons vry

Dan dans die nag sy laaste dans en my hart is weer vry
Jou liefde het my gelei

Dis die man wat nou hier voor jou staan
Hierdie man sal saam deur die donker met jou gaan
Dis die man wat vir jou blomme bring
Van die liefde sing wat jou toemaak as jy slaap

Jy’s die vrou wat hierdie man wil hê
Wat deur die donker ry as die koue buite lê
Jy’s die vrou wat hierdie man van sing vir jou blomme bring
Wat sal doen wat jy ook vra

Writer(s): DENNIS PEIRS, ROLAND VERLOOVEN, MICHEL ROGER VERLOOVEN
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Hierdie Man

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Hierdie Man".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs
by Rich Amiri

1

47

1

2
Recent Blog Posts