Swaai en Veg - Live
Swaai en Veg - Live

Pelican State, Crizeldie Gray - Swaai en Veg - Live Lyrics

Sep 27, 2021
2

Swaai en Veg - Live Lyrics

Na 'n storm op 'n wintersaand
In die spreilig van 'n goue maan
Wil ek hê dat jy neffens my kom lê

Maar die weerlig in die agtergrond
Is 'n spieëlbeeld van jou bitter mond
Wat bely - ons somer is verby

Al is ek alleen
Hoor ek hoe die skare dreun

Swaai en veg as die winter oor my kom
Swaai en veg
Swaai en veg as die son gaan lê en musiek sterf
Swaai en veg

Maar ons liefde het in stof vergaan
Weggebêre in 'n fotoraam
In 'n huis waar ek en jy sou bly
Maar die weerlig op die veld verlig
En waar dit donker was is 'n gesig
Langs my wat saam my sal baklei

Al is ons alleen
Hoor ons hoe die skare dreun

Swaai en veg as die winter oor my kom
Swaai en veg
Swaai en veg as die son gaan lê en musiek sterf
Swaai en veg

Swaai en veg o-o-o-o-h
As die winter oor my kom
Swaai en veg
Swaai en veg as die son gaan lê en musiek sterf
Swaai en veg

Writer(s): Constant Van Graan
Copyright(s): Lyrics © DistroKid
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Swaai en Veg - Live

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Swaai en Veg - Live".

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
Hot Songs
by David Kushner

1

283
Recent Blog Posts