Die Vraagstuk
Die Vraagstuk

Die Heuwels Fantasties ft. Jack Parow - Die Vraagstuk Lyrics

8
Die Vraagstuk Music Video

Die Vraagstuk Lyrics

Dis Jack Parrow, Johnny, Pierre, Hunter
Die reënboogperde
Hoe is hierdie jol nou, fokkit
Awê

Ek soek kaffeïen, ek soek nikotien, ek soek my steak gaar
Ek soek 'n meisie wat wag as ek dronk uitstap by die bar
Ek soek 'n enkel, ek soek 'n dubbel, ek soek 'n trippel sonder vrae
Ek soek 'n wensmasjien so as ek vra is alles kla daar

Ek soek meisies sonder high heels, ek soek meisies sonder base
Ek soek meisies wat saam met my staan en vir almal dit wys
Ek soek regte vriende, vriende wat deur alles staan by my
Ek soek vriende wat die heeltyd by dieselfde styl bly

Ek soek my jeans los, ek soek my hare een kleur
Ek soek 'n lewe sonder dwelms want ek weet wat gebeur
Ek soek dronk inhibisie, ek soek uitkyk en 'n visie
Ek soek minder wannabes en meer mense met 'n missie

Ek soek minder MTV, ek soek mense wat in hulle psige delf
Ek soek net fokken mense wat fokken dink vir hulle self
Ek soek goeie waves, ek soek parties op die strand
Ek soek 'n yskoue bier en 'n joint in my hand

Die mens is 'n tropdier
Dis saamwerk wat klop hier
En ons het nie meer die energie
Om hierdie fakkel agterna te jaag nie
Geen vra op hierdie antwoord nie
Ons het nie meer die energie nie

Ek soek kruise, ek soek labels, ek soek engele, ek soek duiwels
Ek soek mense met messe, ek soek mense met Bybels
Ek soek mense wat hou van trip-hop, ek soek mense wat hou van trance
Ek soek mense wat hou van hip-hop en langarm dans

Ek soek poppies, ek soek gangsters, ek soek jocks, ek soek boere
Ek soek mense wat drink, kots en kruip oor die vloere
Ek soek parties by Evol, ek soek parties by die Shack
Ek soek parties by Danskraal, ek soek parties by my flat

Ek soek Castle, ek soek Hunters, ek soek port, ek soek wyn
Ek soek die cane train, ek soek bottels brandewyn
Ek soek water, ek is dors
Ek soek tjops, ek soek wors
Ek soek mense wat nie kwaad raak nie as ek mors

Ek soek liefde, ek soek haat
Ek's bly, dan's ek kwaad
Ek soek mense wat by my kuier tot dit laat raak
Drinking games waar niemand ooit wen nie
Ek soek 'n bar waar ek kan drink waar niemand my ken nie

Die mens is 'n tropdier
Dis saamwerk wat klop hier
En ons het nie meer die energie
Om hierdie fakkel agterna te jaag nie
Geen vra op hierdie antwoord nie
Ons het nie meer die energie nie

So wie gaan by my staan in die koue oggend ryp?
Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip?
Wie gaan lê in my arms as die tortelduiwe roep
As die son opstaan opsoek na vars bloed?

Want vriende bly vriende maar jy staan eintlik alleen (Die mens is n tropdier)
As die donderweer slaan, staan jy alleen in die reën
As die vloede kom soek jy alleen vir 'n brug
Ek stap in donker strate opsoek na 'n straatlig

Die enigste ligte in die nag is die vure van Hel
Die enigste vriende wat jy het, het al lankal geval
In die donker ure skink net duiwels nog 'n dop
Satan sit saam't sy kinders en kyk hoe kom die son op

Die mens is 'n tropdier
Dis saamwerk wat klop hier (Kyk hoe kom die son op)
En ons het nie meer die energie
Om hierdie fakkel agterna te jaag nie
Geen vra op hierdie antwoord nie
Ons het nie meer die energie nie (Ons het nie meer die energie nie)

Wie gaan by my staan as die donker suutjies inkruip
(Ons het nie meer die energie)
Die son opstaan opsoek na vars bloed
(Ons het nie meer die energie)
(Ons het nie meer die energie)
(Fok julle almal)

As ek op die dood is wie gaan langs my bed sit en vir my bid?
Wie gaan in die grys mis blomme op my graf sit?
Ag fokkit, klaar geworry, ek's klaar
As jy my soek, ek's die ou met die snor by die bar

Writer(s): ZANDER TYLER, Goran Manostovic, Justin Jose De Nobrega, Laudo Jacobus Liebenberg
Copyright(s): Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Kobalt Music Publishing Ltd.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Post your Interpretation

Attach an image to this thought

Drag image here or click to upload image

The Meaning of Die Vraagstuk

Be the first!

Post your thoughts on the meaning of "Die Vraagstuk".

Frequently Asked Questions

Latest Blog Posts
Lyrics Discussions
X
by Poppy

1

209
Hot Songs
Recent Blog Posts